|
||
Tjoklits & Trane“Tjoklits en Trane” is die titel van my skreeusnaakse eenmanvertoning. Dit vertel die storie van Gert Van Breda Janse van Vuuren se reis van hoopvolle aleenloper tot getroude eggenoot en pa. Op pad ontmoet jy allerhande interessante karakters soos Jackie Niemand – met wie niemand ooit iets sou regkry nie, die vier swaargewigboksers in die Fairlane, die ou met die vinger so dik soos ‘n salami, en natuurlik vir Nellie - Petronella Johanna Jacoba Gertruida Janse van Vuuren… Die vertoning is geskik vir alle ouderdomme en is beslis kindervriendelik. Dis ideaal vir ‘n vondsinsamelingsgeleentheid of sommer net vir lekker kuier. Skakel vir Leon by 082 459 6748 of stuur jou navraag aan info@benkruger.org Die vertoning se musiek is ook op cd beskikbaar. Luister na clips van van die Tjoklits en Trane cd:
Tjoklits & Trane muurpapier |